Local newsNews

Kyk hoe snoesig!

Die foto “Snoesig” is deur Hennie Louw se lens vasgevang en is aangewys as die wenner in die kategorie vir wildlewe (slegs voëls) tydens die Bosveld-fotografieklub se byeenkoms in Oktober.

Hy is ook aangewys as die senior maandwenner en het ’n merietesertifikaat ontvang.

Die klub vergader een keer per maand in Modimolle. Vir meer inligting, bel vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button