Community galleriesGalleries

Geite en giere…

Wat gebeur in- en om die Waterberg?

Die Suid-Afrikaanse Vrouefederasie (SAVF) se Bela-Bela-tak het van Albie Pretorius, ’n jare lange lid, afskeid geneem. Sy het vir 15 jaar as tesourier vir die SAVF opgetree. Pretorius verhuis na George in die Wes-Kaap. Die SAVF bedank haar vir haar toewyding en vriendskap. Voor op die foto is Lana van der Watt, Pretorius, Bets Strydom en Elize van der Westhuizen. Agter is Jasmyn Koekemoer, Elsie Pretorius, Hester du Toit, Martie Raubenheimer en Rika Kruger.

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button