Local newsNews

Frank tot u diens!

Inwoners van Bela-Bela vra al lankal vir ’n amptelike straatverkoper en nou is Frank Heath, bekende motorwag van die dorp, tot dié lesers se diens.

Heath verkoop die koerant op Vrydagoggende in die hoofstraat teen dieselfde prys as wat dit in die winkels beskikbaar is.

Kyk uit vir sy rooi Die Pos-hoedjie en ondersteun gerus dié hardwerkende man wat nie skroom om heeldag op sy voete in die warm son te staan nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button