



Hennie Louw se foto “Kettingbotsing” het tydens die Bosveld-fotografieklub se November-byeenkoms ’n meriete- sertifikaat ontvang in die kategorie vir vaste onderwerp: beweging/aksie Die klub kom een keer per maand in Modimolle bymekaar. Vir meer inligting, bel vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006 of stuur ’n e-pos aan bfotografieklub@gmail.com(.)





