GalleriesSports galleries
Oor die wenstreep…
Die Pos se gereelde bydrae tot sport in en om die Waterberg.



dimolle, het van 8-13 Desember aan die Suid-Afrikaanse-skoleswemkam-
pioenskap in Hillcrest, Pretoria, deelgeneem waar hy Limpopo verteenwoordig het. Hy het aan vyf individuele items en vier aflositems deelgeneem. Zhaneardt het twee vyfde, twee sesde en ’n derde plek behaal.



