Die Euphorbiaskool in Mookgophong se leiers is reg vir die jaar wat voorlê. Voor is Kaylin Odendaal. In die middel is AJ Loots, Anél Pretorius (waarnemende skoolhoof) en Gerhardus Brits. Agter is Wynand Schalekamp, Lani Briel, Wynand Geyser, Minette Tolmay en Ané Pretorius.
Die Euphorbiaskool in Mookgophong het hul snoepieleiers vir 2020 aangekondig. Hierdie leerders sal diens doen om aan ander leerders lafenis te bied tydens pouses. Hulle is Lian Pretorius, Stephan van der Merwe, Ruleen Rautenbach en Tiago Rentroia.