Hierdie vyf gr. 5-meisies van Laerskool Warmbad het in 2019 akademies goed presteer en akademiese erekleure verwerf. Voor is Lindi Prinsloo en Adele Schoeman. Agter Chloë Pringle, Karla Smith en Cheré van Zyl.
Die gr.6-leerders wat akademiese erekleure verwerf het, is Zané Botha, Leago Modiba, Tarien Nortjé en Marelize van Baalen. Nog ’n slimkop, Pona Molekwa, was afwesig met die neem van die foto.
Pieter Grobler (gr. 4) het ook erekleure verwerf.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!