CrimeNews

Luüs weer in die hof

Chris Luüs (44), sakeman van Bela-Bela, ver­skyn weer in die ­hof in ver­band met die dood van ’n bekende diereliefhebber van ’n gas­te­plaas buite die dorp.

Chris Luüs (44), sakeman van Bela-Bela, ver­skyn weer op Woens­dag 19 Fe­brua­rie in die Estcourt-streek­hof in Kwa­Zu­lu-Natal in ver­band met die dood van An­nel Sny­man (37), bekende diereliefhebber van die Loe­bies-gas­te­plaas buite die dorp.

Volgens die nasionale vervolgingsgesag sal Luüs op aanklagte van moord en dwarsboming van die gereg verskyn.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button