’n Jong papegaai het op Woensdag 12 Februarie weggeraak in die omgewing van Swartstraat in Modimolle. Haar eienaar wil haar baie graag terughê. Indien iemand haar gesien het, bel vir Ciska Kruger by tel. 082 927 7756.
Dié babakatjies soek liefdevolle huise in Bela-Bela. Die eienaar gee hulle gratis weg. Mense wat belangstel kan die eienaar bel by tel. 064 765 8588.