Dorette Nel se foto “Debegeni-valle” was die wenner in die kategorie vir landskappe tydens die Bosveld-fotografieklub se Januarie-byeenkoms. Sy het ook ’n merietesertifikaat ontvang. Die klub vergader een keer per maand in Modimolle. Vir meer inligting bel vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006 of stuur ’n e-pos aan bfotografieklub@gmail.com(.)