Local newsNews

VLU-vroue maak pragtige deken

Lede van die VLU se Naboomspruit-tak in Mookgophong het saamgespan om hierdie pragtige beddeken te maak as dié tak se bydrae tot die Soetdoringstreek se dekenprojek wat vanjaar geloods is.

Elke lid moes blokke volgens sekere mates kwilt waarna die voorsitter van die tak, Louise Groenewald, die 21 blokke saamgevoeg het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button