Local newsNews
Virus slaan sy tande oral in
Die noodmaatreëls wat deur pres. Cyril Ramaphosa afgekondig is om die dodelike Coronavirus (Covid-19) in sy spore te stuit, het die afgelope week gelei tot massahisterie, paniekaankope, die sluit van skole en tersiêre instellings en die kansellasie van honderde sportgeleenthede, kerkdienste, musiekfeeste en ander byeenkomste.

- Kennisgewing: Koronavirus verslaggewing deur Caxton Local Media poog om fopnuus te kniehalterBeste leser,
As jou plaaslike nuusverskaffer is dit ons plig om jou ingelig te hou van alle feite rakende COVID-19. Baie fopnuus doen die rondte aanlyn. Caxton Local Media werk gedetermineerd deur massas beskikbare inligting met die doel om waarheid van leuens te onderskei. Sodoende hou ons jou ingelig.
Ons plaaslike nuuskantore volg ‘n streng protokol wanneer dit kom by nuuswerwing en publikasie. ‘n Nasionale taakspan is daargestel om seker te maak dat jy geloofwaardige nuus oor die koronavirus kry.
Lesers met navrae of kommentaar kan ons nasionale groepredakteur, Irma Green (irma@caxton.co.za) of regsadviseur Helene Eloff (helene@caxton.co.za) kontak.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



