Local newsNews

Steeds op ons pos!

Die media is deur die regering aangewys as noodsaaklike diens — net soos dié van mediese personeel, die polisie en versorgers.

Ons het dus spesiale vergunning ontvang om in dié tyd diens aan ons gemeenskappe te lewer en ons werk te doen.

Die Pos en ons susterskoerant, The Beat, is op ons pos en reg om vir die lesers van die Bosveld al die nodige nuus te bring wat hulle in dié tyd van afsondering moet weet.

Wees verseker dat ons dié taak nie gering skat nie. Kyk uit vir ons gedrukte koerante, wat steeds by die winkels wat wel oop mag wees, beskikbaar sal wees. Gaan volg ons gerus ook op Facebook.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button