Local sportSport

Stadig op ’n drafstap

Ná bykans vyf weke in hul huise — word mense toegelaat om soggens van 06:00 tot 09:00 in ’n radius van 5 km van hul huise mag oefen.

Drawwers en stappers was behoorlik uit hul velle toe die regering aangekondig het dat mense weer — ná bykans vyf weke in hul huise — toegelaat word om soggens van 06:00 tot 09:00 in ’n radius van 5 km van hul huise mag oefen.

 

Johan en Barbara Holtzhausen, bekende afgetrede egpaar van Bela-Bela, kon nie wag om weer in die buitelug te stap nie. Foto: Herman Steyn

 

Streng veiligheidsmaatreëls moet gehandhaaf word.

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button