GalleriesSports galleries

Skitterend!

Saterdag 12 Mei was ‘n taai dag vir rugby- en hokkiespelers toe Hoërskool Nylstroom en Hoërskool Warmbad mekaar die stryd aangesê het.

Saterdag 12 Mei was ‘n taai dag vir rugby- en hokkiespelers toe Hoërskool Nylstroom en Hoërskool Warmbad mekaar die stryd aangesê het.

Hokkie is nie vir sissies nie — Leonette Vosloo van die Nylies het amper Erica Enslin van die Warries se hokkiestok “geproe” toe Hoërskole Nylstroom en Warmbad se eerste hokkiespanne op Saterdag 12 Mei teen mekaar te staan gekom het. Die spanne het gelykop gespeel het.
Foto: Herman Steyn

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button