GalleriesSchools galleries

Boekevat en kekkelbekke

Skole spog met hul kulturele uitblinkers.

Kyk hoe presteer ons leerders.

Drie van Hoërskool Hans Strijdom se redenaars het aan die ATKV-redenaarskompetisie deelgeneem en goed presteer. Heima Pretorius het ’n derde plek behaal, Lee-Ann Denton ’n eerste plek en Charisse O’Callaghan het onder die top 10. Lee-Ann het deurgedring na die finale ronde wat op Vrydag 17 Augustus in Rustenburg plaasvind.

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button