Local newsNews
Bouwerk aan Bela-Bela se nuwe Spar vorder fluks
Bela-Bela se geliefkoosde winkel, Spar, is verlede jaar deur ’n vernietigende brand lamgelê.
Bouwerk is kliphard aan die gang op die perseel waar Bela-Bela SuperSpar verlede jaar in ’n brand in puin gelê is.
Volgens Carel Coetzee, een van die eienaars, vorder die bouery goed en hoop hulle om eersdaags vir die inwoners van Bela-Bela ’n datum te kan gee wanneer die nuwe Spar sy deure sal open.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



