GalleriesSports galleries

Oor die wenstreep…

Die Pos se gereelde bydrae tot sport in en om die Waterberg.

Die wenners van Kokanje-rolbalklub in Modimolle se maandelikse borgdag was Armando Lopes, Elriena Kriel en Willem Roets. By hulle is die president van die klub, Jean du Plessis. Altesame 30 spelers met drie per span het op Woensdag 27 Junie kragte gemeet op die aftreeoord se rolbalbane. ’n Plaaslike onderneming borg elke maand dié kompetisie.

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button