Community galleriesGalleries

FOTOGRAFIE: In fokus

Die wêreld vasgevang deur ’n kameralens.

Een van die wenfoto’s tydens die Bosveld-fotografieklub se Mei-byeenkoms in Modimolle was Jacholeen Kruger se foto “Proud Leopard”. Die klub kom een keer per maand bymekaar. Vir meer inligting, bel vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006 of stuur ’n e-pos aan bfotografieklub@gmail.com.
Henry Mudge het die foto “Misty Morning Hike” geneem en is aangewys as een van die kategorie-wenners tydens die Bosveld-fotografieklub se Mei-by-eenkoms. Die klub kom een keer per maand bymekaar. Vir meer inligting, bel vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006.
Die foto “Woodlands 1” wat deur Hennie Louw vasgevang is, was een van die maandwenners tydens die Bosveld-fotografieklub se April-byeenkoms. Die foto het ook ’n meriete-sertifikaat ontvang. Die klub kom een keer ’n maand bymekaar. Vir meer inligting, bel vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006 of stuur ’n e-pos aan fotografieklub@gmail.com(.)
Elize Kruger se treffende foto “Dooievlei” was ’n kategoriewenner, asook as die seniormaandwenner tydens die Bosveld-fotografieklub se Mei-byeenkoms. Die klub kom een keer per maand bymekaar. Vir meer inligting, bel vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006 of stuur ’n e-pos aan bfotografieklub@gmail.com.
Alma Hoon se foto “Brandwag” het die driesterafdeling tydens die Warmbad-fotografieklub se Julie-byeenkoms gewen. Die Warmbad-fotografieklub vergader elke eerste Dinsdag van die maand in die AP-kerksaal op die hoek van Katjiepiering- en Huilboslaan. Vir meer inligting bel vir Lucille Swart by tel. 076 349 2554 of vir Gerda de Bruto by tel. 082 563 4725.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button