NewsSchools

Oud-Warries blink uit

Dié twee oud-leerders van Laerskool Warmbad hou die noorde se naam hoog by Hoërskool Menlopark in Pretoria, waar hulle hul hoërskoolloopbane voltooi.

Erick Knoetze, ’n kookwaterrugby-speler, is gekies vir die matriekraad vir 2019 en Albert van der Merwe is as die skool se nuwe hoofseun verkies.

Albert is ook die Parkies se koor-hoofseun.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button