Local newsNews
Bosveld in oranje getooi
Dié tyd van die jaar, wanneer dit nog vaal is voor die eerste reën, omtower clivias, oftewel boslelies, menige skadutuin in 'n lushof. Die driejarige Miané Ellis bekyk hier die Brakanjan-kleuterskool in Modimolle se oranje juwele van naderby. Foto: Herman Steyn

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



