Local newsNews
Video’s en foto’s: Bela-Bela Waterfront in as ná tweede brand
Die Bela-Bela Waterfront het Vrydag 24 Augustus tot op die grond afgebrand.
Dit volg net ’n paar maande nadat die agterste deel van dié grasdakkompleks by die dorp se ingang gedeeltelik in ’n raaiselagtige brand beskadig is.
Die oorsaak van gisteraand se brand is nog onbekend.






Video: Andries van der Heyde
Video verskaf
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



