Local sportSport

Hansies o.15’s stof Nylie-krieketspan uit

Hoërskool Hans Strijdom se o.15-krieketspan het op Saterdag 25 Augustus koning gekraai teen die span van Hoërskool Nylstroom.

Gavin Smith was een van die Nylies se beste spelers vir die dag en het die kolwers van die Hansies hoofbrekens besorg. Gavin het drie paaltjies van die Hansies ingeoes. Foto: Herman Steyn

Die Hansies het eerste gekolf en 251 lopies aangeteken waarna, hulle die Nylies vir slegs 142 lopies uitgeboul het om die wedstryd met 109 lopies te beklink. Foto’s: Herman Steyn

Related Articles

Back to top button