LifestylePets

Diere en hul maniere

Elke hond (kat of budgie) kry sy dag! Hier kan lesers foto's plaas van hul geliefde troeteldier vir almal om te sien.

Dié verlore mannetjieskat is op soek na ’n huis waar hy baie liefde sal kry. Hy is by die Kranskop-dierekliniek in Modimolle en is ongeveer vier jaar oud. Vir meer inligting skakel tel. (014) 717 5996.

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button