Lede van die polisie se Direktoraat vir prioriteitsmisdaad (die Valke) het voor die afskop van die langnaweek op Vrydag 21 September die Bela-Bela-polisiestasie besoek om drie Bela-Bela-polisiebeamptes in hegtenis te neem.
Volgens ’n Valke-woordvoerder word die beamptes van korrupsie en gewapende roof aangekla.
Die drie sal na verwagting op Dinsdag 25 September in die Bela-Bela-landdroshof verskyn.
Meer hieroor in Die Pos.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



