Community galleriesGalleries

Geite en giere…

Wat gebeur in en om die Waterberg?

Annatjie Coetzee van die Verloren-landgoed tussen Modimolle en Bela-Bela is die trotse eienaar van dié uitbundige amarillis. Volgens Coetzee is dit die eerste jaar dat die plante só uitbundig blom, hoewel dit gewoonlik drie keer of meer per jaar blom. Daar is vyf blombolle in die pot met meer as 17 blomme. “Ons het oorspronklik net een blombol van die plaas af saamgebring en gebruik organiese kunsmis,” het sy gesê.

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button