GalleriesSchools galleries

Boekevat en kekkelbekke

Skole spog met hul kulturele uitblinkers.

Melienke Vermaak, ’n leerder aan die Waterbergskool vir CVO in Modimolle, het tydens die vakansie aan die Suid-Afrikaanse talentkampioenskap (SATCH) in klavier deelgeneem en uitstekend gevaar. Sy het vier silwer medaljes verower (83%, 82%, 82% en 80%) en was met een van haar items eerste in die genre. Sy ontvang lesse by die Hoërskool Warmbad-musieksentrum.

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button