Community galleriesGalleries

Geite en giere…

Wat gebeur in en om die Waterberg?

’n Bekende inwoner van Bela-Bela, Pieter Cordier (69), is op Sondag 11 November oorlede nadat hy homself vermoedelik geskiet het. Cordier het op ’n kleinhoewe in die Roodepoort-omgewing gewoon. Sy roudiens vind op Vrydag 16 November om 11:00 vanuit die AGS Kerk in Ludorfstraat plaas. Cordier laat sy vrou, Gerda, kinders en kleinkinders agter. Die familie bedank almal vir hul ondersteuning, besoeke en boodskappe in hierdie moeilike tyd.

 

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button