GalleriesSchools galleries

Boekevat en kekkelbekke

Skole spog met hul kulturele uitblinkers.

Laerskool Warmbad se senior revuegroep het geskitter tydens die Nasionale Eisteddfod (NEA) se gala-kompetisie by die Atterbury-teater in Pretoria. Hulle is op Maandag 12 November gekroon as die wenners in die senior revue-afdeling. Die groep het algeheel derde in die noordelike streek geëindig. Op die foto is die leerders wat deel was van die revue-groep met hul toekenning.

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button