Local newsNews

Die Pos is reg vir die digitale era

Die Pos het groot planne om die koerant ook in die nuwe digitale era onmisbaar te maak.

Die Pos het groot planne om die koerant ook in die nuwe digitale era onmisbaar te maak — net soos wat die gedrukte weergawe die afgelope 36 jaar reeds onlosmaaklik deel van die Waterberg geword het.

Mirelle Jacobs, kreatiewe direkteur van Caxton, het Die Pos se personeel kom touwys maak oor die nuutste koeranttegnologie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button