GalleriesSchools galleries

Boekevat en kekkelbekke

Skole spog met hul kulturele uitblinkers.

Die Klein Vyf-kleuterskool in Vaalwater se jaarlikse konsert is op Saterdag 1 Desember opgevoer. Die tema was Dieremaniere. Die piepklein een- tot tweejariges was die skatlike hasies, terwyl die driejariges gespring en gebons het soos paddas. Die groter vierjariges was kostelike muise en die vyfjariges was olifante. Daar was darem ’n paar blink vosperde ook te sien. Die diere het almal weer herinner hoe belangrik goeie maniere is, maak nie saak wie jy is nie.

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button