Die BCVO Winterspele het van 13 tot 15 Junie in Lichtenburg plaasgevind en vier van die Waterbergskool vir CVO in Modimolle se leerders het tydens dié byeenkoms die nasionale span gehaal. Hulle is Strachan Schmidt, Henru Botha, Henco Meyer en Christiaan Prinsloo.