CrimeNews

Man gesoek ná rooftog in Bela-Bela

Die Be­la-Be­la-po­li­sie vra die gemeenskap se hulp in verband met dié man wat moontlik betrokke was tydens die rooftog by Bian­ca Hen­der­son se woning op Vry­dag 21 Ju­nie in die dorp.

Twee ver­dag­tes het die og­gend by haar voor­deur in­ge­breek en haar skoot­re­ke­naar en sel­fo­ne gesteel.

Een ver­dag­te het ’n mes ge­had tydens die voorval, maar Hen­der­son is gelukkig nie be­seer nie.

E­nig­ie­mand wat in­lig­ting het oor die verdagte, kan vir kapt. Re­nier Schut­te, on­der­soek­beamp­te, bel by tel. 082 565 9051 of tel. (014) 736 9733/9755.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button