GalleriesSports galleries

Oor die wenstreep…

Die Pos se gereelde bydrae tot sport in en om die Waterberg.

’n Rol­bal­span van die Nyl­stroom-rol­bal­klub het met die eers­te prys weg­ge­stap in die Avbob-rol­bal­toer­nooi wat op Don­derdag 28 No­vem­ber by die Nylstroom-klub se bane gehou is. Op die fo­to is Job Schoe­man, Ansie Nobbs, René Pal­las (borg), Hen­drik Ma­ritz, Mike Gor­nall en Chis du Plessis (presi­dent van die Nyl­stroom-rol­bal­klub).

 

Die der­de plek ty­dens die Avbob-rol­bal­toer­nooi wat op Don­derdag 28 No­vem­ber by die Nyl­stroom-rol­bal­klub se bane ge­hou is, het ook aan ’n span van die Warm­bad-rol­bal­klub ge­gaan. Op die fo­to is Chris du Plessis (pre­si­dent van die Nyl­stroom-rol­bal­klub), Jua­ni­ta Greeff, Jan Greeff, Steph Ver­meu­len, Isa­bel Bot­ha en René Pal­las (borg).

 

Dié span van die Warm­bad-rol­bal­klub was twee­de ty­dens die Avbob-rol­bal­toer­nooi wat op Don­derdag 28 No­vem­ber by die Nyl­stroom-rol­bal­klub se ba­ne ge­hou is. Op die fo­to is Chris du Plessis (pre­si­dent van die Nyl­stroom-rol­bal­klub), To­nie Ros­souw, Het­tie Ros­souw, Howard Holtz­hau­sen, Nor­man Bib­by en René Pallas (borg).

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button