GalleriesSchools galleries

Boekevat en kekkelbekke

Skole spog met hul kulturele uitblinkers.

Mijanke Blignaut en Anri du Preez van die Hoërskool Warmbad-musieksentrum het op Saterdag 9 Junie aan die Kids with Talent Suid-Afrikaanse kompetisie in Pretoria deelgeneem en puik presteer. Mijanke het goud vir blokfluit ontvang en was ook die algehele kategoriewenner. Anri het goud in klavier ontvang en was ook die algehele kategorie-wenner. Op die foto is Mijanke, Susan Brümmer, hul afrigter, en Anri.

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button