Local newsNews

Beloning aangebied: Weet jy aan wie dié voertuig behoort?

’n Beloning word aangebied vir inligting oor mans wat ’n skootrekenaar by Hoërskool Nylstroom gesteel het.

Die Modimolle-polisie vra inwoners wat dié wit Chevrolet-bakkie met donker vensters op die kappie gesien het om hulle te kontak.

Volgens AO James Findlay, polisiewoordvoerder, het twee mans op Donderdag 16 Augustus by die skool se ontvangsarea ingeloop en die rekenaar uit ’n kantoor gesteel.

Enigeen met inligting kan AO Ross Rossouw bel by tel. 072 118 9088.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button