Lifestyle

Wen met Die Pos se boekekompetisie

Is jy soms lus om weg te breek van die alledaagse gejaag? Ontspan met ’n hele skoot vol boeke in Die Pos se boekekompetisie.

Een gelukkige Facebook-volgeling van Die Pos kan hierdie hele stapel boeke wen.

Al wat jy moet doen, is om dié plasing op jou Facebook te deel.

Die wenner word eerskomende Dinsdag aangewys.

(Gaan volg ons ook op Instagram, waar nóg boeke gewen kan word.)

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button