Sport

Naboom-rolbalklublede wys vir oulaas wie is baas op die baan

Die Naboomspruit-rolbalklub het op Donderdag 29 November puik spel gelewer tydens die Avbob-toernooi in Modimolle.

Altesame 24 spanne het meegeding. Die Naboomspruit-rolbalklub se spanne het eerste, tweede en vierde plekke in die toernooi behaal.

Die Naboomrolbalklub se span wat tweede geëindig het, het bestaan uit Martiens Lotz, Jeannine Beauford, Hennie Rothman en Anita Rossouw.

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button