Local newsNews
Geen parkering!
Die sentrumbestuur by die Bosveld Mall in Bela-Bela is nie beïndruk met munisipale werkers wat op parkeerplekke stilhou wat vir gestremdes bestem is nie.

Die Pos het dié foto aan Kabelo Mosito, die Bela-Bela-munisipaliteit se woordvoerder, vir kommentaar gestuur.
Hy het gesê hy sal die klagte na die betrokke afdeling verwys vir kommentaar, maar teen druktyd het Die Pos nog geen terugvoer ontvang nie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



