GalleriesSports galleries

Oor die wenstreep…

Die Pos se gereelde bydrae tot sport in en om die Waterberg.

Zhaneardt Grahan van die Waterbergskool vir CVO in Modimolle het die laaste naweek in November aan die Limpopo-swemkampioenskap in Polokwane deelgeneem en algeheel sesde uit 105 seuns geëindig. Zhaneardt het vyf goue medaljes verower en vyf nuwe rekords opgestel. Hy het ook vier silwer en twee brons medaljes verower en was deel van drie aflosoorwinnings. Hy is as beste junior seunswemmer aangewys.

Support local journalism

Add Die Pos as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button