Local sportSport
Drafskoene aan vir 2020
Inwoners het gretig aangetree vir die eerste parkrun van die nuwe jaar in Modimolle.

Die parkrun is ’n gratis byeenkoms elke Saterdagoggend om 07:00 en deelnemers kan die afstand draf of stap.

Oud en jonk neem deel. Registreer by www.parkrun.co.za(.)



